|
Trudog hondekos is 100% natuurlik en bevat geen kunsmatige bestanddele soos kleursel of geursel nie.
Die hondekos is spesiaal geformuleer in samewerking met diere dieetkundiges om in al jou hond se voedingsbehoeftes te voorsien.
Rooibos is bygevoeg om jou hond se immuunsisteem op te bou en optimale gesondheid te verseker.
Die addisionele Vitamine E bevorder ook jou hond se pels.
Die Trudog hondekos reeks het spesiaal geformuleerde samestellings vir elke tipe ras.
Trudog is die regte keuse vir natuurlike en gesonde voeding van jou beste vriend.
Catz Life bevat dieselfde bestanddele as die Trudog reeks en is spesifiek vir katte geformuleer, die kos is beskikbaar in handige 1.5kg emmers wat maklik stoor en weer gebruik kan word.
|
|
|
|
|
Trudog Supreme Life
Vir groot en klein rasse
Beskikbaar in:8kg, 20kg, 50kg |
|
|
|