Steenbras is 'n semi-dwerg broodkoringkultivar

  • Bogemiddelde opbrengspotensiaal
  • Kort groeiperiode
  • Uitstekend aangepas vir later planttye
  • Puik kwaliteiteienskappe
  • Uitsonderlike hoë hektolitermassa
  • Aanbeveel vir alle besproeiingsgebiede
Plantdigtheidsaanbeveling 200 - 300 plante/m²
78 - 118 kg/ha