Kariega is 'n lente-broodkoring kultivar met 'n hoë opbrengspotensiaal
- Medium groeiperiode
- Aangepas vir vroeër planttye
- Uitstekende kwaliteiteienskappe
- Uitsonderlike uitloopweerstand
- Kultivar met die minste risiko
| Plantdigtheidsaanbeveling |
150 - 250 plante/m²
72 - 120 kg/ha |
|