Duzi is 'n lente broodkoringkultivar met 'n medium groeiperiode.

  • Hoë en stabiele opbrengs
  • Uitstekende hektolitermassa en proteïenvlakke
  • Goeie stoel- en staanvermoë
  • Hoë duisendkorrelmassa
  • Bied weerstand teen blaar- en stamroes
  • Bied sterk weerstand teen plaaslike streeproesrasse
  • Toon karnal brand- verdraagsaamheid
  • Aanbeveel vir alle besproeiingsgebiede
Plantdigtheidsaanbeveling 150 - 250 plante/m²
80 - 130 kg/ha