Kompasberg is 'n semi-dwergtipe kultivar waarvan die strooilengte omtrent 75 cm is.

  • Uitstekende graanopbrengs
  • Hektolitermassa is baie goed
  • Pit- / kafverhoudings is baie goed
  • Groeiperiode is omtrent 150 dae
  • Baie goeie stoel- en staanvermoë
  • Vatbaar vir kroonroes
  • Totale weerstand teen stamroes
  • Matig vatbaar vir septoria