|
All-gro saad het in samewerking met die Landbounavorsingraad-Kleingraaninstituut (LNR-KGI) weereens hierdie jaar 'n kultivarhandleiding die lig laat sien. Dit verg 'n hele span se toegewyde inspanning om so 'n bundel saam te stel maar met die hulp van elke outeur van al die artikels daarin vervat, kon die bundel saamgestel word. All-gro saad hoop om met dié handleiding, kliënte voor te berei vir die uitdagings wat die komende koringseisoen mag voortbring. Die handleiding bestaan uit 8 hoofstukke. Klik op onderstaande skakels vir die volledig hoofstukke. Hoofstuk 1: Hoofstuk2: Hoofstuk 3: Hoofstuk 4: Hoofstuk 5: Hoofstuk 6: Hoofstuk 7: Hoofstuk 8: |